Wees Dapper episode artwork

EPISODE · Feb 10, 2024 · 3 MIN

Wees Dapper

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 4:14-16 Ons het dan nou ’n groot Hoofpriester wat deur die hemele beweeg het, Jesus die Seun van God. Laat ons voortdurend aan ons geloofsbelydenis aangaande hierdie Jesus vashou. Hierdie Hoofpriester van ons kan ten volle met ons in ons swakhede saamvoel, want Hy is in elke opsig op dieselfde manier as ons versoek, maar Hy het nie voor die sonde geswig nie. Kom ons gaan dan met volle vrymoedigheid na die troon van ons genadige God. Hy sal aan ons sy ontferming en genade bewys sodat ons op die regte tyd gehelp sal word. (NLV) Wat hou die toekoms vir jou in? Ek is seker jy het alreeds goeie planne gemaak vir die jaar wat voorlê. Ons het tog almal. Maar dalk is daar ook 'n paar onweerswolke op die horison; 'n paar ontstellende dinge wat kommer oor die dag van môre wek.As jy al ooit die Evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes oor Jesus se lewe en bediening gelees het, sal jy ongetwyfeld, nes ek, verstom staan oor sy verbasende wonderwerke, sy kragtige prediking, sy dood en opstanding.Maar het jy al ooit uit sy perspektief na daardie dinge probeer kyk? Kom ons probeer: Ja, Hy het probleme gehad, baie van hulle. Hy het teenstand gekry van die duiwel en sy demone, van die godsdienstige leiers … selfs van die skares wat sy mag aanskou het. En dit is waarom jy Hom met jou toekoms kan vertrou.Hebreërs 4:14-16 Ons het dan nou ’n groot Hoofpriester wat deur die hemele beweeg het, Jesus die Seun van God. Laat ons voortdurend aan ons geloofsbelydenis aangaande hierdie Jesus vashou. Hierdie Hoofpriester van ons kan ten volle met ons in ons swakhede saamvoel, want Hy is in elke opsig op dieselfde manier as ons versoek, maar Hy het nie voor die sonde geswig nie. Kom ons gaan dan met volle vrymoedigheid na die troon van ons genadige God. Hy sal aan ons sy ontferming en genade bewys sodat ons op die regte tyd gehelp sal word. (NLV)Jesus het soveel gely – elke versoeking, elke teëspoed wat ek en jy ooit sal moet trotseer en nog 'n paar wat ons hopelik nie sal oorkom nie. Hy verstaan dus presies hoe ons voel wanneer ons teëspoed beleef. En daarom – daarom – kan ek en jy in ons uur van nood, met groot vrymoedigheid voor sy troon kom om sy guns te ontvang en om sy genade te ontdek. Jy kan jou toekoms aan Jesus toevertrou.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 10, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Hebreërs 4:14-16 Ons het dan nou ’n groot Hoofpriester wat deur die hemele beweeg het, Jesus die Seun van God. Laat ons voortdurend aan ons geloofsbelydenis aangaande hierdie Jesus vashou. Hierdie Hoofpriester van ons kan ten volle met ons in ons swakhede saamvoel, want Hy is in elke opsig op dieselfde manier as ons versoek, maar Hy het nie voor die sonde geswig nie. Kom ons gaan dan met volle vrymoedigheid na die troon van ons genadige God. Hy sal aan ons sy ontferming en ge...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wees Dapper

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 10, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!