Wees Geduldig met Ander episode artwork

EPISODE · Oct 24, 2025 · 2 MIN

Wees Geduldig met Ander

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Tessalonisense 5:14 Broers en susters, ons druk julle dit op die hart: Wys die leeglêers tereg, praat die kleinmoediges moed in, ondersteun die swakkes, wees geduldig met almal. (NLV) Mense kan regtig ‘n pyn wees, nè? Hulle tree nie op soos ons van hulle verwag nie. Hulle lewer nie die resultaat wat ons wil hê nie. Hulle stem nie met ons saam nie. En hoe nader hulle aan ons is, hoe meer trap hulle op ons tone.Ek het onlangs in 'n dokter se wagkamer gesit. Daar was twee ontvangsdames – 'n jonger een en 'n ouer een. Hoe dit ook al sy, die spesialis het uitgekom om met die ouer een oor iemand se hospitaal opname te praat.Die dokter het so ongeduldig en onnodig skerp met haar gepraat (al het dit geblyk dat sy die regte ding gedoen het en hy verkeerd was) dat ek by myself gedink het: Daardie twee moet getroud wees, want ‘n mens praat beslis nie so met 'n personeellid nie!Dit is regtig hartseer as jy daaroor dink. Sy vrou behoort die kosbaarste persoon in die wêreld vir hom te wees. En tog het enigiemand wat getroud is, al so opgetree. Enigiemand wat kinders het, het ook. Ons laat toe dat ons ongeduld manifesteer in 'n harde toon, of 'n frons ... of nog erger.Die feit van die saak is dat mense in hierdie wêreld nie altyd aan ons verwagtings sal voldoen nie. Ja, hulle sal nie altyd dinge op ons manier sien nie. En ja, hulle sal nie altyd na ons pype dans nie. Dit gaan nooit, ooit verander nie. 1 Tessalonisense 5:14 Broers en susters, ons druk julle dit op die hart: Wys die leeglêers tereg, praat die kleinmoediges moed in, ondersteun die swakkes, wees geduldig met almal. (NLV)Hoeveel minder konflik sou daar in hierdie wêreld en in ons lewens gewees het, as ons net hierdie een vers uitgeleef het? Trouens, sommer net hierdie vier woorde: wees geduldig met almal.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 24, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Tessalonisense 5:14 Broers en susters, ons druk julle dit op die hart: Wys die leeglêers tereg, praat die kleinmoediges moed in, ondersteun die swakkes, wees geduldig met almal. (NLV) Mense kan regtig ‘n pyn wees, nè? Hulle tree nie op soos ons van hulle verwag nie. Hulle lewer nie die resultaat wat ons wil hê nie. Hulle stem nie met ons saam nie. En hoe nader hulle aan ons is, hoe meer trap hulle op ons tone. Ek het onlangs in 'n dokter se wagkamer gesit. Daar was ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wees Geduldig met Ander

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 24, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!