Wees Jesus vir Ander episode artwork

EPISODE · Dec 10, 2025 · 2 MIN

Wees Jesus vir Ander

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Johannes 2:3-6 As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het. Wanneer jy die woord "gehoorsaamheid" hoor, wat kom dadelik by jou op? Miskien 'n lastige gevoel van ‘n verpligting wat op jou geplaas word? Herinneringe aan 'n streng opvoeding? Daardie moeilike baas by die werk? Ek dink vir die meeste van ons het daardie woord, “gehoorsaamheid,” ‘n negatiewe konnotasie.Hoe negatief dit ook al aanvanklik mag lyk; gehoorsaamheid het 'n ongelooflik positiewe invloed. Wie weet hoeveel lewens elke dag gespaar word, net omdat gewone mense soos ek en jy die padreëls gehoorsaam?Laat ons 'n bietjie dieper delf wanneer God ons beveel om Hom te gehoorsaam, voordat ons dit sommer net verwerp.1 Johannes 2:3-6 As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het.En hoe het Jesus geleef? Hy het die geringstes in die samelewing liefgehad; Hy het teen die godsdienstige skynheiliges opgestaan; Hy het mense aangemoedig; Hy het mense vermaan en Hy het Homself vir ons geoffer.Soveel "Christene" is Sondag-Christene en leef van Maandag tot Saterdag sonder die Here. Dietrich Bonhoeffer, die bekende Duitse geestelike wat vir sy geloof gemartel is, het gesê: Een daad van gehoorsaamheid is beter as honderd preke. En C.S. Lewis het gesê: Gehoorsaamheid is die sleutel wat elke deur oopmaak.Leef soos Jesus as jy ‘n betekenisvolle lewe wil lei. Gehoorsaam Hom.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 10, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Johannes 2:3-6 As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het. Wanneer jy die woord "gehoorsaamheid" hoor, wat kom dadelik ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wees Jesus vir Ander

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 10, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!