Wees Versigtig Hoe Jy Leef episode artwork

EPISODE · May 26, 2024 · 2 MIN

Wees Versigtig Hoe Jy Leef

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 5:15-17 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen. Ons het net een lewe om op hierdie aarde te leef en die dae flits so vinnig verby... So wat gaan jy met jou ‘vandag’ doen? Wat gaan jy, met jou ‘môre’ doen?Ons moet onsself gereeld afvra wat ons met ons kosbare tyd doen. Staan doelbewus terug van die geroesemoes van die lewe wat ons tyd opeis, asof dit geregtig is om ons tyd op te slurp. Nee, my vriend, wees proaktief oor jou prioriteite in die tyd wat jy oor het; dink mooi na oor: die soort lewe wat jy uiteindelik wil lei; die impak wat jy begeer om te maak ... die nalatenskap wat jy uiteindelik in die lewens van ander gaan agterlaat.Nouja, dit laat ‘n mens dink, nè? Wat gaan jy met jou ‘vandag’ doen? Wat gaan jy met jou ‘môre’ doen? Konsentreer hierop, terwyl ons na hierdie raad van God luister:Efesiërs 5:15-17 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen.En... wat sê God hier? Wees baie versigtig om verstandig te lewe. Met ander woorde, moenie jou lewe met waardelose dinge verkwis nie. Dit sal dwaas wees. Dis 'n vermorsing van jou kosbare tyd. Soek eerder in hierdie moeilike tye na elke geleentheid om goed te doen.Watter geleenthede het jy vandag en môre om goed te doen; om God se liefde aan ander te bewys; om ander aan te moedig; om hulle moed in te praat; om hulle te help … om hulle van Jesus te vertel?Wees baie versigtig hoe jy leweDit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Efesiërs 5:15-17 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen. Ons het net een lewe om op hierdie aarde te leef en die dae flits so vinnig verby... So wat gaan jy met jou ‘vandag’ doen? Wat gaan jy, met jou ‘môre’ doen? Ons moet onsself gere...

NOW PLAYING

Wees Versigtig Hoe Jy Leef

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 26, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailEfesiërs 5:15-17 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie,...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!