Wees Vol Selfvertroue in ‘n Donker Tyd episode artwork

EPISODE · Jul 8, 2025 · 2 MIN

Wees Vol Selfvertroue in ‘n Donker Tyd

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMiga 7:8 “Moet jou nie oor my verlekker nie, my vyand, al het ek tot 'n val gekom, ek sal weer opstaan, al sit ek in die donker, die Here is my lig. Onthou jy hoe jy as kind bang was vir die donker? Ja, en wanneer die duisternis oor jou lewe toesak, wil daardie emosie van vrees, wat jy destyds gevoel het, jou totaal ontsenu. Maar ek weet diep in my hart dat God jou wil gerusstel in hierdie donker tyd waardeur jy gaan.Irena Sendler was 'n Poolse maatskaplike werkster wat ongeveer twee en 'n half duisend Joodse kinders tydens die Holocaust gered het. Sy het hulle uit die Warskou-ghetto gesmokkel deur hulle in ambulanse, sakke, selfs kiste weg te steek.Sy het haar noukeurige rekords van die kinders se ware identiteit in glasbottels weggesteek en dit in 'n tuin begrawe in die hoop dat hulle eendag met hul gesinne herenig kan word.Sendler is uiteindelik gevang en wreed deur die Nazi's gemartel, deur beide haar bene en voete te breek. Maar sy het nooit enige inligting oor die kinders of haar kamerade bekend gemaak nie. Dit was voorwaar ‘n baie donker tyd in die geskiedenis!Byna drieduisend jaar tevore, gedurende nóg 'n verskriklike tyd in Israel se geskiedenis, het die profeet Miga hierdie woorde geskryf:Miga 7:8 “Moet jou nie oor my verlekker nie, my vyand, al het ek tot 'n val gekom, ek sal weer opstaan, al sit ek in die donker, die Here is my lig.Ons het geen idee wanneer die volgende donkerte oor ons lewenspad sal toesak nie. Miskien is jy dalk nou in die middel van een? Maar ek weet dit: dat die God wat triljoene sterre geskep het, sal daar wees as jou Lig in daardie donker plek. Vertrou Hom! Plaas al jou vertroue in Hom!Jy mag dalk nou in die duisternis sit, maar die Here sal vir jou 'n lig wees.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 8, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Miga 7:8 “Moet jou nie oor my verlekker nie, my vyand, al het ek tot 'n val gekom, ek sal weer opstaan, al sit ek in die donker, die Here is my lig. Onthou jy hoe jy as kind bang was vir die donker? Ja, en wanneer die duisternis oor jou lewe toesak, wil daardie emosie van vrees, wat jy destyds gevoel het, jou totaal ontsenu. Maar ek weet diep in my hart dat God jou wil gerusstel in hierdie donker tyd waardeur jy gaan. Irena Sendler was 'n Poolse maatskaplike werkster wa...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Wees Vol Selfvertroue in ‘n Donker Tyd

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 8, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!