Weg met die Oue, Bring die Nuwe episode artwork

EPISODE · Jul 20, 2024 · 3 MIN

Weg met die Oue, Bring die Nuwe

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 3:11,12 As die bediening van die ou verbond wat eintlik net tydelik was, gestraal het van heerlikheid, hoeveel meer sal die altyd blywende bediening van die nuwe verbond nie skitter van heerlikheid nie! Terwyl ons só ’n verwagting koester, doen ons ons werk met groot vrymoedigheid. (NLV) Ek is redelik seker ons sal almal kan saamstem dat wette oor die algemeen noodsaaklik is. Nie almal is natuurlik goeie wette nie, maar die meeste van hulle is sekerlik. Maar sê vir my, hoe nutteloos is 'n wet op die wetboeke, wat eenvoudig nie afgedwing kan word nie?Ek is seker jy het ook al gewonder hoe sekere wette wat uitgevaardig word, afgedwing gaan word? En, as jy weer sien, was jy reg in jou vermoede! Hulle het in onbruik verval, en hulle is uiteindelik herroep.Die Ou Testament van die Bybel bestaan basies uit twee dele. Eerstens God se wet, ook genoem die Pentateug, die eerste vyf boeke – Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium. En tweedens, die verhaal van Israel se stryd met daardie wet en hulle voortdurende versuim om dit te gehoorsaam.Uiteindelik het God daardie ou wet (die ou ooreenkoms, of die ou verbond soos daar dikwels na verwys word) tot 'n einde gebring, en dit vervang met iets baie, baie ... baie beter.2 Korintiërs 3:11,12 As die bediening van die ou verbond wat eintlik net tydelik was, gestraal het van heerlikheid, hoeveel meer sal die altyd blywende bediening van die nuwe verbond nie skitter van heerlikheid nie! Terwyl ons só ’n verwagting koester, doen ons ons werk met groot vrymoedigheid. (NLV)God het die oppergesag van die reg vervang met die wet van genade. Ja, die ou dinge het verbygegaan, alles het nuut geword. Hy het daardie wetlike vereistes met vergifnis vervang deur Jesus te stuur om vir jou en vir my te sterf. En my vriend, wanneer jy op Jesus, die einste Seun van God, wat vir jou gesterf en opgestaan het, vertrou, laat Hy die lig van sy heerlikheid in jou hart skyn. En dit is 'n heerlikheid wat vir ewig sal aanhou, en daarom vul God jou reeds in hierdie lewe deur sy Gees met 'n hoop, wat jou nooit sal begewe nie.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:11,12 As die bediening van die ou verbond wat eintlik net tydelik was, gestraal het van heerlikheid, hoeveel meer sal die altyd blywende bediening van die nuwe verbond nie skitter van heerlikheid nie! Terwyl ons só ’n verwagting koester, doen ons ons werk met groot vrymoedigheid. (NLV) Ek is redelik seker ons sal almal kan saamstem dat wette oor die algemeen noodsaaklik is. Nie almal is natuurlik goeie wette nie, maar die meeste van hulle is sekerlik. Ma...

NOW PLAYING

Weg met die Oue, Bring die Nuwe

0:00 3:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 20, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan Mail2 Korintiërs 3:11,12 As die bediening van die ou verbond wat eintlik net tydelik was, gestraal het van heerlikheid, hoeveel meer sal die altyd blywende bediening van die nuwe verbond nie skitter van heerlikheid nie! Terwyl ons só ’n...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!