Wegsteekgeld episode artwork

EPISODE · Dec 9, 2025 · 1 MIN

Wegsteekgeld

from Driesestig · host RSG

’n Man van Kanada is meer as ‘n miljoen Kanadese dollar kwyt nadat die polisie die kontant op verskeie plekke op sy eiendom gekry het waar dit weggesteek is. Daar is ‘n moontlikheid dat 15 000 Kanadese dollar eerlik bekom is, so dit kon hy hou. Die res is vermoedelik dwelmgeld.

NOW PLAYING

Wegsteekgeld

0:00 1:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 1 minute long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on December 9, 2025.

What is this episode about?

’n Man van Kanada is meer as ‘n miljoen Kanadese dollar kwyt nadat die polisie die kontant op verskeie plekke op sy eiendom gekry het waar dit weggesteek is. Daar is ‘n moontlikheid dat 15 000 Kanadese dollar eerlik bekom is, so dit kon hy hou. Die...

Can I download this Driesestig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!