EPISODE · Nov 13, 2024 · 49 MIN
Wêreldwys | Texas vertel die verhaal van Amerika | Ep. 26
from Wêreldwys met Jaco Kleynhans · host Jaco Kleynhans
Ons kyk in nog 'n spesiale aflewering van Wêreldwys spesifiek na Texas en ontleed dié deelstaat se rol in die verkiesing, met spesifieke klem op onwettige immigrasie. Die grens tussen Texas en Mexiko word besoek, sowel as plattelandse dorpe wat al hoe armer word, die dorp Uvalde waar daar meer as twee jaar gelede ’n bloedige skietvoorval by ’n laerskool was, en natuurlik die hoofstad van Texas, Austin. Wêreldwys | Texas vertel die verhaal van Amerika | Ep. 26
Embed this episode
NOW PLAYING
Wêreldwys | Texas vertel die verhaal van Amerika | Ep. 26
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.