Wêreldwys | Trump se wortel-en-stok-benadering tot Poetin | Ep. 60 episode artwork

EPISODE · Aug 21, 2025 · 37 MIN

Wêreldwys | Trump se wortel-en-stok-benadering tot Poetin | Ep. 60

from Wêreldwys met Jaco Kleynhans · host Jaco Kleynhans

Die groot vraag is hoe lank Trump se geduld gaan hou. Hy is bekend vir sy wispelturigheid, maar vir nou lyk dit of hy bereid is om die tyd en ruimte te gee wat nodig is om ʼn skietstilstand en moontlike vredesooreenkoms te bereik. Wat duidelik bly, is dat nie net Rusland en Oekraïne nie, maar ook die hele Europa, dringend ʼn uitweg uit hierdie verwoestende oorlog nodig het. Luister hierdie week se aflewering van Wêreldwys vir hierdie historiese konteks asook ’n blik op die moontlike pad na vrede.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 21, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Wêreldwys | Trump se wortel-en-stok-benadering tot Poetin | Ep. 60

0:00 37:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Wêreldwys met Jaco Kleynhans?

This episode is 37 minutes long.

When was this Wêreldwys met Jaco Kleynhans episode published?

This episode was published on August 21, 2025.

Can I download this Wêreldwys met Jaco Kleynhans episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!