EPISODE · May 17, 2023 · 2 MIN
Werkloosheid in die eerste kwartaal
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister die eerste kwartaal se werkloosheidsyfer bekend gemaak. Volgens die eng definisie het die werkloosheidskoers toegeneem van 33,7% tot 33,9%. Dit sê iets oor die impak van beurtkrag op die ekonomie, maar dalk nog meer oor die nadraai van die Covid pandemie. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Werkloosheid in die eerste kwartaal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.