EPISODE · Mar 24, 2023 · 10 MIN
Wetboeke storie 6: Tweehonderd en vyftig kom in opstand
from Bybelstories in Afrikaans · host Carin Conradie
Numeri15 vertel van klossies aan die klere. Numeri 16 het die aardige storie van Korag, Datan en Abiram se opstand. Numeri 17 vertel van Aäron se kierie wat bloesels gedra het. In alles sien ons God se heiligheid, maar ook sy genade wanneer Hy die volk spaar wanneer Moses en Aäron vir hulle intree.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
Embed this episode
NOW PLAYING
Wetboeke storie 6: Tweehonderd en vyftig kom in opstand
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.