#WhiteJesusmustfall episode artwork

EPISODE · Jun 30, 2020 · 26 MIN

#WhiteJesusmustfall

from Nuuspod · host Izak Du Plessis

Standbeelde van Jesus as ‘n wit man is ‘n vorm van wit meerderwaardigheid. Dit is die mening van die Amerikaanse Black Lives Matter aktivis Shaun King. King wil hê die standbeelde moet soos ander standbeelde wat met slawerny en rassisme verbind word, moet ook vernietig of verwyder word. King het die uitlatings op verskeie twiets oor geskiedkundige monumente gemaak. Die monumente is op die oomblik die fokuspunt van talle Amerikaners se toorn oor rassisme in Amerika wat vlam gevat het na die dood van George Floyd. King het die twiets opgevolg met ‘n verklaring dat Jesus ‘n leuen is wat aangewend word om Christenskap as ‘n voertuig van onderdrukking te vestig. Nuuspod het aan die professor Reggie Nel, dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, gevra wat hy van King se uitlatings dink.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 30, 2020

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

#WhiteJesusmustfall

0:00 26:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 26 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on June 30, 2020.

What is this episode about?

Standbeelde van Jesus as ‘n wit man is ‘n vorm van wit meerderwaardigheid. Dit is die mening van die Amerikaanse Black Lives Matter aktivis Shaun King. King wil hê die standbeelde moet soos ander standbeelde wat met slawerny en rassisme verbind...

Can I download this Nuuspod episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!