EPISODE · Jun 5, 2026 · 9 MIN
Wie dra die broek in die verhouding?
from OFM · host OFM
Die 1 wat wel die broek dra, moet daardie eer en voorreg verdien deur 'n goeie leier te wees, en nie 'n diktator wat alles op almal wil afdwing nie. Dalk is dit nodig dat daar meer as 1 broek in die huis gedra word, afhangend van watter sterkpunte elke maat in die verhouding het. Madeleen Steenkamp kom gee vir ons raad.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wie dra die broek in die verhouding?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Sep 25, 2024 ·28m
Jun 19, 2024 ·20m
Similar Podcasts
No similar podcasts found.