Wie is Jesus vir Jou? episode artwork

EPISODE · Jun 10, 2026 · 3 MIN

Wie is Jesus vir Jou?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 16:13-16 Toe Jesus in die streke van Sesarea-Filippi kom, het Hy vir sy dissipels gevra: “Wie, sê die mense, is die Seun van die mens?” Hulle antwoord: “Party sê Johannes die Doper, party Elia, party Jeremia of een van die profete.” “Maar julle,” het Hy gevra, “wie, sê julle, is Ek?” Simon Petrus het geantwoord: “U is die Christus, die Seun van die lewende God.” Ons sien deesdae hoe oneerlike en onbetroubare verslaggewers dikwels bekende mense se karakters in die media wanvoorstel. Ons word blootgestel aan glanspersone se openbare beeld. Poets hulle sy beeld, of bestempel hulle hom as die grootste skarminkel bekend? Maar dan is daar die werklike persoon, wat waarskynlik net ‘n gewone mens soos ek en jy is. Dit is geensins 'n nuwe probleem nie. Jesus het op sy dag, ‘n groot opskudding veroorsaak. Mense was verward. Hulle kon nie vir hulself besluit wie Hy werklik was nie.Matteus 16:13-16 Toe Jesus in die streke van Sesarea-Filippi kom, het Hy vir sy dissipels gevra: “Wie, sê die mense, is die Seun van die mens?” Hulle antwoord: “Party sê Johannes die Doper, party Elia, party Jeremia of een van die profete.” “Maar julle,” het Hy gevra, “wie, sê julle, is Ek?” Simon Petrus het geantwoord: “U is die Christus, die Seun van die lewende God.”Sesarea Filippi was 'n heidense streek bekend vir sy aanbidding van 'n hele aantal gode. Dit gee ons konteks vir die agterdog van die mense. Hulle was gewoond aan die afgode en die heidense Romeinse heerskappy rondom hulle. Die Jode het ‘n Messias verwag. Hulle ‘n profeet verwag, wat hulle uit hulle vreeslike omstandighede gaan bevry. Ander mense het Jesus gesien as ‘n opstoker; ander as ‘n wonderwerker. Maar Jesus vra sy dissipels vir hulle persoonlike oortuigings.Wanneer Petrus sonder huiwering sê - “U is die Christus, die Seun van die lewende God”- is dit nie ‘n bloot intellektuele antwoord nie. Soos Jesus self later bevestig, is dit ‘n Gees-geopenbaarde waarheid. Ware geloof is 'n geskenk en 'n openbaring. In vandag se kultuur van botsende opinies en valse gode in ‘n wêreld van vervalle moraliteit en steeds groeiende verdeeldheid, word ware geloof gebou op hierdie belydenis: dat Jesus die Verlosser van die wêreld is. Die enigste Verlosser van die wêreld is.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 10, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 16:13-16 Toe Jesus in die streke van Sesarea-Filippi kom, het Hy vir sy dissipels gevra: “Wie, sê die mense, is die Seun van die mens?” Hulle antwoord: “Party sê Johannes die Doper, party Elia, party Jeremia of een van die profete.” “Maar julle,” het Hy gevra, “wie, sê julle, is Ek?” Simon Petrus het geantwoord: “U is die Christus, die Seun van die lewende God.” Ons sien deesdae hoe oneerlike en onbetroubare verslaggewers dikwels bekende mense se karakters in di...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wie is Jesus vir Jou?

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 10, 2026.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!