EPISODE · Sep 27, 2023 · 2 MIN
Wie onthou nog die NOP?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een refrein onder ons klomp wat kommentaar lewer oor die ekonomie is dat hervorming nodig is wat ekonomiese groei kan versnel. Gister het ʼn spook uit die verlede opgeduik toe die National Planning Commission hulle oorsig gepubliseer het oor vordering met die Nasionale Ontwikkelingsplan. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wie onthou nog die NOP?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Sep 25, 2024 ·28m
Jun 19, 2024 ·20m
Similar Podcasts
No similar podcasts found.