EPISODE · Aug 21, 2026 · 26 MIN
Wiele2Wiele: Alles oor nuwe Duster
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
Hierdie week op Wiele2Wiele gesels hulle oor die nuwe Renault Duster, met ’n nuwe enjin wat tot die reeks toegevoeg is én ’n prys wat jou behoorlik gaan laat regop sit. Hulle gaan ry ook met die spesiale Defender 110 Trophy en die GR Corolla met ’n anime-tema. Vir die wenk van die week gesels hulle oor hoe SVI jou kan help om jou voertuig te beveilig en vertel jou hoe dit met Tristin Pienaar in Engeland gegaan het tydens ronde sewe van die nasionale Junior Sportbike-kampioenskap. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Embed this episode
NOW PLAYING
Wiele2Wiele: Alles oor nuwe Duster
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.