EPISODE · Apr 24, 2025 · 24 MIN
Wiele2Wiele: Alles wat jy oor Simola-heuwelren moet weet
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gesels hulle oor die 15de Simola-heuwelren, wat van 1 tot 4 Mei 2025 in Knysna plaasvind. Suzuki Suid-Afrika sal daar wees om te wys jy hoef nie sakke vol geld of ’n monster-enjin te hê om deel te wees van een van die lekkerste motorsportgeleenthede nie! Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
What this episode covers
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gesels hulle oor die 15de Simola-heuwelren, wat van 1 tot 4 Mei 2025 in Knysna plaasvind. Suzuki Suid-Afrika sal daar wees om te wys jy hoef nie sakke vol geld of ’n monster-enjin te hê om deel te wees van een van die lekkerste motorsportgeleenthede nie!
NOW PLAYING
Wiele2Wiele: Alles wat jy oor Simola-heuwelren moet weet
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.