EPISODE · Jun 13, 2024 · 25 MIN
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Mini, Ranger Tremor
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
Hierdie week raak die Wiele2Wiele-span nostalgies met die bekendstelling van Mini se nuwe Countryman-reeks en hulle spandeer tyd met die Ford Ranger Tremor, wat op die 4x4-entoesias gemik is. Daar is weer ’n motorwaardewenk en Clinton Pienaar kuier in die ateljee vir al die 2Wiele-nuus. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
What this episode covers
Hierdie week raak die Wiele2Wiele-span nostalgies met die bekendstelling van Mini se nuwe Countryman-reeks en hulle spandeer tyd met die Ford Ranger Tremor, wat op die 4x4-entoesias gemik is. Daar is weer ’n motorwaardewenk en Clinton Pienaar kuier in die ateljee vir al die 2Wiele-nuus.
NOW PLAYING
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Mini, Ranger Tremor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.