EPISODE · May 17, 2023 · 25 MIN
Wiele2Wiele gesels oor nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
Wiele2Wiele het die bekendstelling van Jeep se nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee bygewoon. Hulle gaan ry met Hyundai se i30 N warm-luikrug en bespaar brandstof met Toyota se Corolla Hatch Hybrid. Hulle gesels ook met Jamie Surkont, oor hoe sy passie gelei het tot die ontstaan van get\Worth. Vir 2Wiele, kuier Clinton Pienaar van KTM Kaapstad in die ateljee. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
What this episode covers
Wiele2Wiele het die bekendstelling van Jeep se nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee bygewoon. Hulle gaan ry met Hyundai se i30 N warm-luikrug en bespaar brandstof met Toyota se Corolla Hatch Hybrid. Hulle gesels ook met Jamie Surkont, oor hoe sy passie gelei het tot die ontstaan van get\Worth. Vir 2Wiele, kuier Clinton Pienaar van KTM Kaapstad in die ateljee.
NOW PLAYING
Wiele2Wiele gesels oor nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.