EPISODE · Oct 2, 2025 · 26 MIN
Wiele2Wiele: Heeltyd speeltyd met Mini en BMW
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
Hierdie week vir Wiele2Wiele is dit heeltyd speeltyd met die Mini Cooper JCW en BMW se M135. Hulle gesels oor al die goed wat jy in jou motor doen wanneer jy in verkeer vassit. Daar word ook oor Marc Márguez, wat pas as die 2025 MotoGP-kampioen gekroon is, gesels en kyk terug na alles wat hy sedert 2020 moes trotseer om weer bo uit te kom. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
What this episode covers
Hierdie week vir Wiele2Wiele is dit heeltyd speeltyd met die Mini Cooper JCW en BMW se M135. Hulle gesels oor al die goed wat jy in jou motor doen wanneer jy in verkeer vassit. Daar word ook oor Marc Márguez, wat pas as die 2025 MotoGP-kampioen gekroon is, gesels en kyk terug na alles wat hy sedert 2020 moes trotseer om weer bo uit te kom.
NOW PLAYING
Wiele2Wiele: Heeltyd speeltyd met Mini en BMW
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.