EPISODE · Jun 22, 2023 · 24 MIN
Wiele2Wiele leer meer oor waterstof-boot
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
Wiele2Wiele het meer gaan uitvind oor die Energy Observer-katamaran wat selfonderhoudend is wat energie betref en gebruik maak van Toyota se brandstofseltegnologie. Hulle spandeer ook tyd met Toyota se nuwe Fortuner en gaan ry met BMW se elektriese iX3. Hulle doen ’Speed Dating’ met voertuie by get\Worth en raak nostalgies oor Triumph-motorfietse. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
What this episode covers
Wiele2Wiele het meer gaan uitvind oor die Energy Observer-katamaran wat selfonderhoudend is wat energie betref en gebruik maak van Toyota se brandstofseltegnologie. Hulle spandeer ook tyd met Toyota se nuwe Fortuner en gaan ry met BMW se elektriese iX3. Hulle doen ’Speed Dating’ met voertuie by get\Worth en raak nostalgies oor Triumph-motorfietse.
NOW PLAYING
Wiele2Wiele leer meer oor waterstof-boot
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.