EPISODE · Jul 13, 2023 · 25 MIN
Wiele2Wiele leer Suzuki se Grand Vitara ken
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
Hierdie week bring Wiele2Wiele tyd met Suzuki se Grand Vitara deur en gaan ry met Volkswagen se nuwe Amarok 2.0 BiTDI-bakkie. Kia se nuwe Picanto, wat verseker die koppe gaan laat draai, is op pad en jy kan nou ’n gepantserde Mercedes-Benz V-Class kry deur SVI. Vir die wenk van die week - alles wat jy wil weet van outomatiese ratkaste. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
What this episode covers
Hierdie week bring Wiele2Wiele tyd met Suzuki se Grand Vitara deur en gaan ry met Volkswagen se nuwe Amarok 2.0 BiTDI-bakkie. Kia se nuwe Picanto, wat verseker die koppe gaan laat draai, is op pad en jy kan nou ’n gepantserde Mercedes-Benz V-Class kry deur SVI. Vir die wenk van die week - alles wat jy wil weet van outomatiese ratkaste.
NOW PLAYING
Wiele2Wiele leer Suzuki se Grand Vitara ken
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.