EPISODE · Jul 26, 2023 · 24 MIN
Wiele2Wiele maak ʼn draai by Volkswagen se fabriek
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Volkswagen Polo’s in Kariega en maak ʼn draai by die Volkswagen-fabriek. Hulle was ook by die Mercedes-Benz AMG Performance-toer by die Kyalami-renbaan. Hulle verduidelik alles oor ratkasolie vir die wenk van die week en vertel van onvergeetlike ysterperd-reise Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
What this episode covers
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Volkswagen Polo’s in Kariega en maak ʼn draai by die Volkswagen-fabriek. Hulle was ook by die Mercedes-Benz AMG Performance-toer by die Kyalami-renbaan. Hulle verduidelik alles oor ratkasolie vir die wenk van die week en vertel van onvergeetlike ysterperd-reise
NOW PLAYING
Wiele2Wiele maak ʼn draai by Volkswagen se fabriek
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.