Wiele2Wiele ry Audi se A3-sedan episode artwork

EPISODE · Sep 19, 2025 · 24 MIN

Wiele2Wiele ry Audi se A3-sedan

from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger

Hierdie week vir Wiele2Wiele vier Toyota sy Hilux se ryke geskiedenis in Suid-Afrika met die bekendstelling van die Hilux Legend 55. Vir die padtoets van die week klim die span agter die stuur van die Audi A3 sedan in. Daarna kyk hulle terug na die naweek se motorsport-aksie met die Extreme Festival se GR Cup en vertel jou meer van die ’Killarney Time Attack Powered by MasterDrive’ wat hierdie komende naweek plaasvind. Hulle gesels ook met Clinton oor sy Moto Bike Shed-storie en wat hulle alles vir jou kan bied. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 19, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Wiele2Wiele ry Audi se A3-sedan

0:00 24:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Wiele2Wiele?

This episode is 24 minutes long.

When was this Wiele2Wiele episode published?

This episode was published on September 19, 2025.

Can I download this Wiele2Wiele episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!