Wiele2Wiele ry met Audi RS Q8 episode artwork

EPISODE · Sep 5, 2025 · 25 MIN

Wiele2Wiele ry met Audi RS Q8

from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger

Hierdie week gaan speel Wiele2Wiele met die Audi RS Q8 - is dit ’n sportmotor of ’n familiemotor? Hulle spandeer ook tyd met die handratmodel van Volkswagen se T-Cross en is aangeneem verras. Volkswagen het ook sy splinternuwe Tayron bekendgestel. Hy is as ’n sewesitplek beskikbaar teen ’n bekostigbare prys, met tipiese VW-kwaliteit wat jou sal laat glimlag. Hulle raak dan nostalgies met ’n besonderde motorsport-koffietafelboek, ’South African Champion’ en gee vir jou terugvoer oor die avontuurmotorfiets-toer na die Makgadikgadi-panne. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 5, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Wiele2Wiele ry met Audi RS Q8

0:00 25:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Wiele2Wiele?

This episode is 25 minutes long.

When was this Wiele2Wiele episode published?

This episode was published on September 5, 2025.

Can I download this Wiele2Wiele episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!