EPISODE · Feb 9, 2024 · 25 MIN
Wiele2Wiele ry met BMW X6 M60i
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
Hierdie week gaan gly Wiele2Wiele oor die pad met die nuwe Mercedes-Benz GLC Coupé, ry met die BMW X6 M60i-monster en raak weer aan die “Stand van die motorbedryf” (SOMI). Daar is nuus wat breek oor paraffien in diesel en dan kuier Clinton Pienaar in die ateljee met al die nuutste KTM motorfietsnuus. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
What this episode covers
Hierdie week gaan gly Wiele2Wiele oor die pad met die nuwe Mercedes-Benz GLC Coupé, ry met die BMW X6 M60i-monster en raak weer aan die “Stand van die motorbedryf” (SOMI). Daar is nuus wat breek oor paraffien in diesel en dan kuier Clinton Pienaar in die ateljee met al die nuutste KTM motorfietsnuus.
NOW PLAYING
Wiele2Wiele ry met BMW X6 M60i
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.