EPISODE · Nov 8, 2024 · 25 MIN
Wiele2Wiele ry met Chinese Jetour X70 Plus
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
In hierdie episode leer Wiele2Wiele die Jetour X70 Plus van nader ken – 'n sewesitplek-sportnuts met 'n prys van R 454 900. Hulle verken ook twee Volkswagen Polo Vivo-modelle. get\Worth gaan vir November “mal” met hulle pryse en tydens die tegniese wenk van die week bespreek hulle hibriede-aandryfstelsels. Hulle hou jou ook op hoogte van die jongste motorfietsnuus. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Embed this episode
NOW PLAYING
Wiele2Wiele ry met Chinese Jetour X70 Plus
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.