EPISODE · Feb 29, 2024 · 26 MIN
Wiele2Wiele ry met GWM se Tank
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
Hierdie week gaan speel Wiele2Wiele met GWM se Tank 300, wat kan klim waar bobbejaan ’n kierie nodig het. Honda stel sy nuwe Elevate bekend - ’n kompakte sportnutsvoertuig wat jou sal verbaas - en spandeer ook tyd met Suzuki se sessitplek-XL6. Clinton Pienaar kuier in die ateljee en deel al die jongste motorfietsnuus terwyl hy ook waardevolle raad gee. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Embed this episode
NOW PLAYING
Wiele2Wiele ry met GWM se Tank
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.