Wiele2Wiele ry met nuwe Honda Civic Type R episode artwork

EPISODE · May 10, 2023 · 25 MIN

Wiele2Wiele ry met nuwe Honda Civic Type R

from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Honda Civic Type R, wat spog met ’n baanrekord by die Suzuka- en Nürburgring-renbane, en ook ’n klaskategoriewenner by die 2023 Simola-heuwelren was. Hulle is opgewonde oor Kia se pragtige Sportage wat nou as ’n dieselmodel beskikbaar is en gee huiswerk vir die luisteraars rakende die ruil van ʼn spaarwiel. “Hierdie was die beste een nóg!”, is op almal se lippe na die 2023 Simola-heuwelren en die span gesels oor hoe die weer ’n groot rol gespeel het. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Honda Civic Type R, wat spog met ’n baanrekord by die Suzuka- en Nürburgring-renbane, en ook ’n klaskategoriewenner by die 2023 Simola-heuwelren was. Hulle is opgewonde oor Kia se pragtige Sportage wat nou as ’n dieselmodel beskikbaar is en gee huiswerk vir die luisteraars rakende die ruil van ʼn spaarwiel. “Hierdie was die beste een nóg!”, is op almal se lippe na die 2023 Simola-heuwelren en die span gesels oor hoe die weer ’n groot rol gespeel het.

NOW PLAYING

Wiele2Wiele ry met nuwe Honda Civic Type R

0:00 25:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Wiele2Wiele?

This episode is 25 minutes long.

When was this Wiele2Wiele episode published?

This episode was published on May 10, 2023.

What is this episode about?

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Honda Civic Type R, wat spog met ’n baanrekord by die Suzuka- en Nürburgring-renbane, en ook ’n klaskategoriewenner by die 2023 Simola-heuwelren was. Hulle is opgewonde oor Kia se pragtige Sportage wat...

Can I download this Wiele2Wiele episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!