EPISODE · Jan 19, 2024 · 26 MIN
Wiele2Wiele ry met peper warm Cayenne S
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Porsche se Cayenne S - die klank van hierdie 4.0L V8 met twee turboaanjaers, sal beslis vir jou hoendervel gee. Hulle spandeer ook tyd met Toyota se Vitz en gesels oor die 2024 Dakar-veldtydren. Vir die wenk van die week gesels die span oor filters en dan gaan hulle terug in tyd met snaakse motorfietse. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
What this episode covers
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Porsche se Cayenne S - die klank van hierdie 4.0L V8 met twee turboaanjaers, sal beslis vir jou hoendervel gee. Hulle spandeer ook tyd met Toyota se Vitz en gesels oor die 2024 Dakar-veldtydren. Vir die wenk van die week gesels die span oor filters en dan gaan hulle terug in tyd met snaakse motorfietse.
NOW PLAYING
Wiele2Wiele ry met peper warm Cayenne S
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.