EPISODE · Sep 26, 2025 · 25 MIN
Wiele2Wiele ry met twee BMW’s
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele ’n draai met BMW se 118 en sy wilde boetie, die M235. BYD het sy splinternuwe Dolphin Surf bekendgestel - tans die bekostigbaarste elektriese motor in Suid-Afrika. Ons deel praktiese raad oor ‘run-flat’-bande en gesels oor die indrukwekkende BMW R 1300 GS Adventure-motorfiets. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Embed this episode
NOW PLAYING
Wiele2Wiele ry met twee BMW’s
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.