EPISODE · Jul 24, 2025 · 25 MIN
Wiele2Wiele ry met VW se Golf 1.4 TSI
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou meer oor Nissan se nuwe Stealth-bakkie en hulle bring kwaliteittyd met VW se Golf 1.4 TSI deur - ’n ware juweel van ’n motor. Daar is raad oor wetlike beskerming wanneer jy ’n motor aankoop, ’n tegniese wenk oor motordiefstal en Honda-nostalgie vir 2Wiele-liefhebbers. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
What this episode covers
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou meer oor Nissan se nuwe Stealth-bakkie en hulle bring kwaliteittyd met VW se Golf 1.4 TSI deur - ’n ware juweel van ’n motor. Daar is raad oor wetlike beskerming wanneer jy ’n motor aankoop, ’n tegniese wenk oor motordiefstal en Honda-nostalgie vir 2Wiele-liefhebbers.
NOW PLAYING
Wiele2Wiele ry met VW se Golf 1.4 TSI
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.