Wiele2Wiele vat langpad met Merc se Vito Tourer episode artwork

EPISODE · May 14, 2026 · 26 MIN

Wiele2Wiele vat langpad met Merc se Vito Tourer

from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger

Hierdie week vir Wiele2Wiele vertel hulle jou van Ford se Ranger wat opgeknap is met ’n nuwe 2,3 liter EcoBoost-enjin. Die Kritzingers vat dan die langpad Gqeberha toe met ’n agtsitplek Mercedes-Benz Vito Tourer-bussie, waar hulle 18-jarige seun, Zian Kritzinger, aan die Ironman South Afrika driekamp-kompetisie deelgeneem en dit suksesvol voltooi het. Hulle gesels ook met Jonathan Mogotsi, fabrieksrenjaer vir Volkswagen Suid-Afrika, wat hierdie komende naweek gaan deelneem aan die 24hNurburgring-uithouwedren. Die manne in die ateljee raak dan nostalgies oor motorfiets-intrumentpanele. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Hierdie week vir Wiele2Wiele vertel hulle jou van Ford se Ranger wat opgeknap is met ’n nuwe 2,3 liter EcoBoost-enjin. Die Kritzingers vat dan die langpad Gqeberha toe met ’n agtsitplek Mercedes-Benz Vito Tourer-bussie, waar hulle 18-jarige seun, Zian Kritzinger, aan die Ironman South Afrika driekamp-kompetisie deelgeneem en dit suksesvol voltooi het. Hulle gesels ook met Jonathan Mogotsi, fabrieksrenjaer vir Volkswagen Suid-Afrika, wat hierdie komende naweek gaan deelneem aan die 24hNurburgring-uithouwedren. Die manne in die ateljee raak dan nostalgies oor motorfiets-intrumentpanele.

NOW PLAYING

Wiele2Wiele vat langpad met Merc se Vito Tourer

0:00 26:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Wiele2Wiele?

This episode is 26 minutes long.

When was this Wiele2Wiele episode published?

This episode was published on May 14, 2026.

What is this episode about?

Hierdie week vir Wiele2Wiele vertel hulle jou van Ford se Ranger wat opgeknap is met ’n nuwe 2,3 liter EcoBoost-enjin. Die Kritzingers vat dan die langpad Gqeberha toe met ’n agtsitplek Mercedes-Benz Vito Tourer-bussie, waar hulle 18-jarige seun,...

Can I download this Wiele2Wiele episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!