EPISODE · Mar 19, 2024 · 1 MIN
Wisselkoers spekulasie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Om die rand-dollar wisselkoers te voorspel is iets wat ekonome doen sodat weervoorspellers beter kan voel oor hulle werk. Die afgelope week het die rand effens sterker verhandel teen die dollar, hoewel die dollar self sterker was teen ander geldeenhede. Baie mense wonder of daar iewers ʼn sameswering is. Die beter maatstaf is om te kyk na die spekulatiewe posisies in termynkontrakte. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wisselkoers spekulasie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.