Woensdag Oggenddiens - Ds Wimpie Raadt episode artwork

EPISODE · May 20, 2026 · 12 MIN

Woensdag Oggenddiens - Ds Wimpie Raadt

from Rosestad Godsdiens · host Radio Rosestad

HANDELINGE 9 Saulus se bekering (Vgl. Hand. 22:6-16; 26:12-18) 1Intussen het Saulus soos 'n besetene voortgegaan om die volgelinge van die Here met die dood te dreig. Hy het na die hoëpriester toe gegaan 2en van hom bekendstellingsbriewe aan die sinagoges in Damaskus gevra. Sy doel was om al die aanhangers van die leer van die Here wat hy daar kry, mans sowel as vrouens, gevange te neem en na Jerusalem toe te bring. 3Toe hy op reis naby Damaskus kom, het daar skielik 'n lig uit die hemel op hom gestraal. 4Hy het op die grond neergeval en 'n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?” JONA 4 Het jy rede om kwaad te word? 1Hieroor was Jona baie ontevrede en hy het baie kwaad geword. 2Hy het tot die Here gebid en gesê: “Ag, Here, ek het dit geweet toe ek nog in my land was. Daarom het ek reg in die begin na Tarsis toe gevlug. Ek het geweet U is 'n genadige en barmhartige God, lankmoedig en vol liefde. U sien maklik af van die straf wat U aangekondig het. 3“Laat ek nou maar sterf, Here, want dit is vir my beter om te sterf as om te lewe.” 4Toe vra die Here vir hom: “Het jy rede om kwaad te word?”

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 20, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Woensdag Oggenddiens - Ds Wimpie Raadt

0:00 12:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Rosestad Godsdiens?

This episode is 12 minutes long.

When was this Rosestad Godsdiens episode published?

This episode was published on May 20, 2026.

Can I download this Rosestad Godsdiens episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!