Woensdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz episode artwork

EPISODE · Jun 17, 2026 · 10 MIN

Woensdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz

from Rosestad Godsdiens · host Radio Rosestad

GENESIS 17 Die besnydenis as verbondsteken 1Toe Abram nege en negentig jaar oud was, het die Here aan hom verskyn en vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige. Lewe naby My en wees opreg! 2Ek sal my verbond met jou sluit en baie, baie mense uit jou laat voortkom.” 3Abram het op sy knieë geval, en toe sê God vir hom: 4“Dit is my verbond met jou: jy sal die vader wees van 'n menigte nasies; 5jy sal nie meer Abram genoem word nie, jou naam sal Abraham wees, want Ek maak jou die vader van baie nasies. 6Ek sal jou baie vrugbaar maak, Ek sal jou tot nasies maak, en konings sal uit jou voortkom.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 17, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Woensdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz

0:00 10:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Rosestad Godsdiens?

This episode is 10 minutes long.

When was this Rosestad Godsdiens episode published?

This episode was published on June 17, 2026.

Can I download this Rosestad Godsdiens episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!