Woensdag Oggenddiens - Past Deon Bosch episode artwork

EPISODE · May 27, 2026 · 13 MIN

Woensdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

from Rosestad Godsdiens · host Radio Rosestad

GENESIS 6 Die reuse 1Toe die mense baie begin word het op die aarde en daar vir hulle dogters gebore is, 2het die hemelwesens gesien die dogters van die mense is mooi en het hulle getrou met die dogters van hulle keuse. 3Toe sê die Here: “My Gees sal nie meer so lank in die mens bly nie, want hy is sterflik. Sy lewensduur sal nou honderd en twintig jaar wees.” 4In daardie tyd was daar reuse op die aarde, en ook daarna wanneer die hemelwesens na die dogters van die mense toe gekom en kinders by hulle gehad het. Hulle was die sterk mense van die ou tyd, die manne van naam. HEBREËRS 11 7Omdat Noag geglo het, het hy God eerbiedig gehoorsaam toe hy gewaarsku is oor dinge wat nog nie gesien kon word nie. Daarom het hy die ark gebou om sy huisgesin te red. Sy geloof was 'n veroordeling van die wêreld, maar dit het hom erfgenaam gemaak van die vryspraak wat deur die geloof kom.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 27, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Woensdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

0:00 13:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Rosestad Godsdiens?

This episode is 13 minutes long.

When was this Rosestad Godsdiens episode published?

This episode was published on May 27, 2026.

Can I download this Rosestad Godsdiens episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!