Woensdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn episode artwork

EPISODE · Jun 10, 2026 · 14 MIN

Woensdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

from Rosestad Godsdiens · host Radio Rosestad

FILIPPENSE 2 Ligdraers in die wêreld 12My geliefdes, julle was altyd gehoorsaam wanneer ek by julle was. Des te meer moet julle gehoorsaam wees nou dat ek nie daar is nie. Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te lewe, 13want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer. 2 KORINTIËRS 5 17Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 10, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Woensdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

0:00 14:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Rosestad Godsdiens?

This episode is 14 minutes long.

When was this Rosestad Godsdiens episode published?

This episode was published on June 10, 2026.

Can I download this Rosestad Godsdiens episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!