Word deur die Heilige Gees Vervul episode artwork

EPISODE · Jan 8, 2025 · 2 MIN

Word deur die Heilige Gees Vervul

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 5:18-20 Verder, moenie soveel wyn drink dat julle dronk word nie, dit lei tot uitspattige gedrag. Nee, laat die Heilige Gees julle lewe vol maak en sing saam psalms en lofgesange en geestelike liedere. Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here. Sê altyd in die Naam van ons Here Jesus Christus vir God die Vader dankie vir alle dinge. (NLV) Daar is soveel goeie dinge in hierdie lewe. En hoewel die meeste van ons nie al ons tyd in die sewende hemel verkeer nie, is dit 'n goeie ding om dít wat na ons kant toe kom, te geniet ... natuurlik binne perke!Ek is geseën met die wonderlikste vrou, met drie volwasse kinders en drie kleinkinders. Saam verteenwoordig hulle die grootste “aardse seën”, as ek dit so kan noem, in my lewe.Ek weet dat nie almal so geseënd is nie. Ek was ook op ‘n stadium heeltemal alleen in hierdie wêreld. Wat ook al jou situasie is, is daar waarskynlik tog mense en dinge wat vir jou tot seën is. En ek wil graag beklemtoon dat dit goed is dat ons die goeie dinge, die seëninge, in ons lewe geniet.Maar daar is iewers 'n perk wat ons so maklik kan oorskry; ‘n situasie waarin ons op eie risiko oor daardie streep trap, wanneer ons so bedwelm raak met die dinge van hierdie wêreld, dat ons vir onsself skatte begin opgaar en verwaand en selfvoldaan raak.Efesiërs 5:18-20 Verder, moenie soveel wyn drink dat julle dronk word nie, dit lei tot uitspattige gedrag. Nee, laat die Heilige Gees julle lewe vol maak en sing saam psalms en lofgesange en geestelike liedere. Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here. Sê altyd in die Naam van ons Here Jesus Christus vir God die Vader dankie vir alle dinge. (NLV)Die liefde wat God vir jou het, sy begeerte om jou met sy Teenwoordigheid te vul, troef enigiets wat hierdie wêreld kan bied. Moenie dat die goeie dinge in jou lewe jou beroof van die heel beste nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 8, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Efesiërs 5:18-20 Verder, moenie soveel wyn drink dat julle dronk word nie, dit lei tot uitspattige gedrag. Nee, laat die Heilige Gees julle lewe vol maak en sing saam psalms en lofgesange en geestelike liedere. Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here. Sê altyd in die Naam van ons Here Jesus Christus vir God die Vader dankie vir alle dinge. (NLV) Daar is soveel goeie dinge in hierdie lewe. En hoewel die meeste van ons nie al ons tyd in die sewende hemel v...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Word deur die Heilige Gees Vervul

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 8, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!