Word Radikaal Onselfsugtig episode artwork

EPISODE · Sep 7, 2025 · 3 MIN

Word Radikaal Onselfsugtig

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHandelinge 2:44-45 Al die gelowiges het gereeld bymekaargekom, en hulle het alles wat hulle besit het, met mekaar gedeel. Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. (NLV) Ek dink jy sal met my saamstem dat selfsug absoluut onaanvaarbaar is. Maar vandag is sosiale ongelykheid oral ‘n probleem. Die rykes het ongelooflik ryk geword. Die armes het ongelooflik arm geword.So, dink jy dalk: Wat sê jy Berni? Stel jy voor ek moet skuldig voel oor wat ek besit? Sê jy dat ek meer vir die armes moet gee?”Charles Dickens het in sy roman, The Tale of Two Cities, geskryf dat dit 'n morbiede feit is, dat selfs vername manne die verleentheid van hul arm familielede het. Ja, wat ook al jou omstandighede is, daar is altyd iemand ná aan jou, wat slegter daaraan toe; iemand wat jou hulp nodig het. Maar dis tragies dat ons nie so effektief is as dit daarby kom om deernis te toon nie. Dit is baie makliker om te oordeel – Wel, as hulle net harder gewerk het en meer gespaar het … as hulle nie daardie slegte besluite geneem het nie. Jy weet mos hoe ons koppe werk!In die eerste eeu n.C., was die impak wat Jesus op die mense se lewens in die vroeë kerk gehad het, baie anders. Dit het hulle radikaal vrygewig gemaak.Handelinge 2:44-45 Al die gelowiges het gereeld bymekaargekom, en hulle het alles wat hulle besit het, met mekaar gedeel. Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. (NLV)Miskien roep God jou nie op hierdie stadium om alles wat jy het, te verkoop nie. Maar daar is beslis iemand ná aan jou wat 'n helpende hand kan gebruik. Wie is daardie persoon? Of wie is daardie familielid?Die Amerikaanse pastoor en teoloog, Tim Keller, het dit, om aantreklik anders te wees, genoem. Stel jou voor hoe ‘aantreklik anders’ jy sou wees, en met hoeveel meer gesag jy van die liefde van Jesus sou kon praat, indien jy radikaal vrygewig was; deur daardie een persoon, daardie een familielid wat God op jou hart gelê het, te help. Stel jou voor!Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 7, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Handelinge 2:44-45 Al die gelowiges het gereeld bymekaargekom, en hulle het alles wat hulle besit het, met mekaar gedeel. Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. (NLV) Ek dink jy sal met my saamstem dat selfsug absoluut onaanvaarbaar is. Maar vandag is sosiale ongelykheid oral ‘n probleem. Die rykes het ongelooflik ryk geword. Die armes het ongelooflik arm geword. So, dink jy dalk: Wat sê jy Berni? Stel jy ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Word Radikaal Onselfsugtig

0:00 3:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 7, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!