Word Vinnig Wys episode artwork

EPISODE · Feb 28, 2024 · 2 MIN

Word Vinnig Wys

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 3:13-18 Dit gaan goed met die mens wat wysheid gevind het, wat insig as sy deel ontvang het, want dit bring meer winste in as silwer en lewer 'n groter opbrengs as goud. Dit het meer waarde as edelstene; wat jy ook al as kosbaar beskou, niks kan daarmee vergelyk word nie. Die wysheid gee met die een hand 'n lang lewe en met die ander rykdom en eer. Die wysheid bring 'n ryk en 'n vol lewe. Dit is 'n bron van lewe vir wie dit aangryp, dit gaan goed met dié wat daaraan vashou. Onthou jy dat jy ook destyds jonk en koppig was? Ek onthou beslis; ek onthou die dinge wat ek in my jeug gedoen het! As ons maar die horlosie kon terugdraai en 'n ou kop op daardie jong skouers kon sit. . .Iemand het eenmaal gesê dat een van die lewe se groot tragedies is dat ons te gou oud en te laat wys word. Is dit nie tragies nie? Wysheid, as ons dit hoegenaamd vind, is geneig om eers na lang jare, waarin jy deeglik deur die werklikhede van die lewe verinneweer is, te kom.Maar wat sou kon gebeur as ons al vroeër in ons lewens wysheid kon gehad het? Hoe sou dit gewees het as ons vroeër as diegene rondom ons wys was? Hoe anders sou jou lewe nie gewees het indien jy baie vroeër wys was nie?Kyk wat koning Salomo aan sy jong seuns te sê gehad het:Spreuke 3:13-18 Dit gaan goed met die mens wat wysheid gevind het, wat insig as sy deel ontvang het, want dit bring meer winste in as silwer en lewer 'n groter opbrengs as goud. Dit het meer waarde as edelstene; wat jy ook al as kosbaar beskou, niks kan daarmee vergelyk word nie. Die wysheid gee met die een hand 'n lang lewe en met die ander rykdom en eer. Die wysheid bring 'n ryk en 'n vol lewe. Dit is 'n bron van lewe vir wie dit aangryp, dit gaan goed met dié wat daaraan vashou.Ja-nee, watter ongelooflike verskil kan God se wysheid aan ons lewens maak! Inderdaad, die seëninge van sy wysheid is onberekenbaar. Nouja, doen jouself 'n guns. Word sonder om te aarsel wys, want wysheid is 'n seën vir diegene wat dit gevind het!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 28, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 3:13-18 Dit gaan goed met die mens wat wysheid gevind het, wat insig as sy deel ontvang het, want dit bring meer winste in as silwer en lewer 'n groter opbrengs as goud. Dit het meer waarde as edelstene; wat jy ook al as kosbaar beskou, niks kan daarmee vergelyk word nie. Die wysheid gee met die een hand 'n lang lewe en met die ander rykdom en eer. Die wysheid bring 'n ryk en 'n vol lewe. Dit is 'n bron van lewe vir wie dit aangryp, dit gaan goed met dié wat daaraan v...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Word Vinnig Wys

0:00 2:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 28, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!