Wys my jou data episode artwork

EPISODE · Jul 1, 2025 · 3 MIN

Wys my jou data

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die laaste paar weke is daar ʼn lekker warm debat oor Suid-Afrika se werkloosheidskoers. Die amptelike syfer uit die Kwartaallikse Arbeidsmagopname staan op 32,9%, of tewel 8,228 miljoen mense wat werkloos is uit ʼn arbeidsmag van 25,015 miljoen mense. Capitec se uitvoerende hoof, Gerrie Fourie, het gesê die koers is dalk nader aan 10%, en ander kommentators het ingespring om te sê dat die waardheid iewers tussenin is.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 1, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Wys my jou data

0:00 3:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 3 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 1, 2025.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!