Wysheid episode artwork

EPISODE · Sep 22, 2024 · 2 MIN

Wysheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word. Dit is interessant hoe jou lewe beïnvloed word deur negatiewe ervarings en uitdagings uit die verlede, asook deur die druk waaronder jy vandag lewe. En dit laat jou dikwels verkeerde besluite neem. Maar wanneer jy dan die gevolge daarvan beleef, dink jy nie eers daaraan dat jy miskien verkeerde keuses gemaak het nie!Ek het 'n paar goeie vriende wat regters is. Een van hulle is ‘n regter in die gesinshof. Hy hanteer morsige egskeidings- en toesigkwessies. Die ander een is ‘n regter in die kinderhof, en hy verhoor talle sake van tienermisdaad.Ek kan my nie indink watter moeilike werk hierdie regters moet doen nie. Al te dikwels is die uitsprake wat hulle in hierdie onvolmaakte wêreld waarin ons leef, moet lewer, is hoe om die beste van ‘n slegte saak te maak. Dit verg ongelooflike wysheid. Dis ‘n soort wysheid wat gewone mense soos ek en jy eenvoudig nie het nie.Maar om die waarheid te sê, het ek en jy ook wysheid nodig – baie wysheid – om ons lewens van dag tot dag te leef en om dié keuses te maak wat tot goeie uitkomste sal lei.Jakobus 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.Is dit nie wonderlike nuus dat jy vir God kan vra wanneer jy ‘n probleem het met een of ander verhouding, een of ander dilemma, of een of ander skynbaar onoplosbare probleem nie? God is vrygewig. Hy is gereed om jou met wysheid toe te rus, want Hy geniet dit om te help wanneer een van sy kinders vra.En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 22, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Jakobus 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word. Dit is interessant hoe jou lewe beïnvloed word deur negatiewe ervarings en uitdagings uit die verlede, asook deur die druk waaronder jy vandag lewe. En dit laat jou dikwels verkeerde besluite neem. Maar wanneer jy dan die gevolge daarvan beleef, dink jy nie eers daaraan dat jy miskien verkeerde keuses gemaak het n...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Wysheid

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 22, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!