Wysheid Voor die Wêreld Begin Het episode artwork

EPISODE · Sep 30, 2024 · 3 MIN

Wysheid Voor die Wêreld Begin Het

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Korintiërs 2:6,7 Tog is wat ons verkondig wysheid, maar net vir dié wat daarvoor ryp is, en dan 'n wysheid wat nie van hierdie wêreld is of van die heersers van hierdie wêreld nie. Hulle is buitendien aan die ondergaan. Wat ons verkondig, is die wysheid van God, die verborge waarheid wat bedek was en wat God van ewigheid af vir ons voorbestem het tot ons ewige heerlikheid. Die plasings in koerante en digitale kanale loop deesdae oor van wêreldse wysheid wat wissel van die verleidelike, tot die bisarre, tot die positief gevaarlike. Hier is ‘n paar voorbeelde waarop ek vandag, op net één dag, afgekom het: Dit gaan oor mistisisme en aandagtigheid; oor gevaarlike en teenstrydige dieet advies; selfs oor hoe een vrou se ‘deeltydse werk’ as 'n prostituut, haar loopbaan onregverdig vernietig het. As ons hierna kyk, is dit baie maklik om tot die gevolgtrekking te kom dat die wêreld heeltemal stapelgek geword het, nè?En tog word 'n niksvermoedende publiek aan soveel van hierdie bog, wat kamtig wysheid is, blootgestel. Vrouetydskrifte smous al jare lank met hierdie soort rommel! Ek wonder of jy al ooit in die versoeking gekom het om van hierdie snert vir soetkoek op te eet?Maar kyk wat sê die apostel Paulus 'n paar duisend jaar gelede aan 'n sukkelende kerk wat ook aan wêreldse wysheid blootgestel was: 1 Korintiërs 2:6,7 Tog is wat ons verkondig wysheid, maar net vir dié wat daarvoor ryp is, en dan 'n wysheid wat nie van hierdie wêreld is of van die heersers van hierdie wêreld nie. Hulle is buitendien aan die ondergaan. Wat ons verkondig, is die wysheid van God, die verborge waarheid wat bedek was en wat God van ewigheid af vir ons voorbestem het tot ons ewige heerlikheid.Ek gee toe: God se wysheid lyk dalk nie aldag heeltemal so aanloklik soos die ‘wysheid’ wat die wêreld in ons kele probeer afdruk nie! Maar ons weet waar om ware wysheid; wysheid wat werk, te kry. Net by God - dis God se wysheid, wat getuig van sy liefde, nederigheid, vergifnis, goedheid … Moenie mislei word deur die valse wysheid van sterflike mense nie. Nog voor die wêreld geskape is, het Hy al hierdie dinge spesiaal net vir ons reggemaak.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 30, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 2:6,7 Tog is wat ons verkondig wysheid, maar net vir dié wat daarvoor ryp is, en dan 'n wysheid wat nie van hierdie wêreld is of van die heersers van hierdie wêreld nie. Hulle is buitendien aan die ondergaan. Wat ons verkondig, is die wysheid van God, die verborge waarheid wat bedek was en wat God van ewigheid af vir ons voorbestem het tot ons ewige heerlikheid. Die plasings in koerante en digitale kanale loop deesdae oor van wêreldse wysheid wat wissel va...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wysheid Voor die Wêreld Begin Het

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 30, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!