Wysheid wat Wys episode artwork

EPISODE · Jul 30, 2025 · 2 MIN

Wysheid wat Wys

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus 3:13 Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig. Ons het almal al mense ontmoet wat ons sonder twyfel as wys sou beskryf. Maar ons praat nie nou van selfsugtige, arrogante persone as wys nie. So wat beteken dit dan eintlik om wys te wees?Sommige mense lyk ongelooflik bekwaam. Hulle het die gawe om komplekse probleme op te los en suksesvolle uitkomste te bewerk. En hulle is dikwels kragtige kommunikeerders; hulle is in staat om ander mense te beïnvloed. Is dít wat dit beteken om wys te wees? Wel, miskien ... maar net gedeeltelik. Adolf Hitler was op die kruin van sy sukses so 'n persoon, totdat dit alles tot niet gegaan het. Nee, wysheid behels beslis nie hierdie wêreldse wysheid nie. Jakobus 3:13 Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig.So, ware wysheid, vanuit God se perspektief, behels wel begrip. Maar dis 'n begrip wat ons lei om reg te lewe; sodat ons deur ons goeie gedrag; deur ander te dien; deur die dinge wat ons in nederigheid doen, uiteindelik ons wysheid sal uitleef. Dink aan die leiers in jou wêreld, in jou werkplek, in jou gemeenskap. Word hulle gekenmerk deur nederigheid en goedheid, of is dit hulle grootpratery en gespog wat vir hulle korttermyn sukses bring? Ja-nee, moenie 'n fout maak nie, as dit laasgenoemde is, sal hulle sukses inderdaad van korte duur wees. En hier is die vraag vir jou: is jy werklik wys en ondersteunend? Indien wel ... moet jy met nederigheid wys optree. Onthou, 'n wyse persoon spog nie. Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 30, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Jakobus 3:13 Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig. Ons het almal al mense ontmoet wat ons sonder twyfel as wys sou beskryf. Maar ons praat nie nou van selfsugtige, arrogante persone as wys nie. So wat beteken dit dan eintlik om wys te wees? Sommige mense lyk ongelooflik bekwaam. Hulle het die gawe om komplekse probleme op te los en suksesvolle uitkomste te bewerk. En...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Wysheid wat Wys

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 30, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!