EPISODE · Apr 9, 2024 · 2 MIN
Zim se nuwe Zimbabwe Goud (ZiG) geldeenheid
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Zimbabwe se nuwe geldeenheid wat deur goud gerugsteun word is oral in die nuus. Hulle inflasiekoers staan op 55% en die RTGS Zim dollar het al driekwart van sy waarde verloor hierdie jaar. Mens hoop van harte dat die sogenaamde ZiG of te wel Zimbabwe Goud, ekonomiese stabiliteit kan bring. Ongelukkig is daar baie redes om skepties te wees. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Zim se nuwe Zimbabwe Goud (ZiG) geldeenheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.