PODCAST · religion
Antipas Pretoria
by Antipas Gemeente
Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
Episodes
-
Psalm 5: 'n Smeekgebed oor Onreg
TEKS: Psalm 5 1. Dawid se SMEKING (vv 1-4) 2. Dawid se SAAK (vv 5-10) Stelling oor God (vv 5-7) Stelling oor homself (vv 8-9) Stelling oor sy teenstanders (v 10) 3. Dawid se SLOTSOM (vv 11-13) Straf vir die goddeloses (v 11) Seën vir die godvresendes (vv 12-13) Prediker: Franz Greffrath
-
Psalm 3: By die HERE is daar redding!
1. Dawid se VERKNORSING (vv 1-3); 2. Dawid se VERTROUE (vv 4-9). Prediker: Franz Greffrath
-
Hy het sy verdiende loon gekry
TEKS: Lukas 23:13-25 Prediker: Henri Marais
-
Psalm 2: Die Gesag van God se Gesalfde
1. Die REBELLIE van die Mens (vv 1-3); 2. Die RESOLUSIE van God (vv 4-9); 1. Die RAAD aan die Mens (vv 10-12). Prediker: Franz Greffrath
-
Psalm 1: Die Regte Ingesteldheid t.o.v God se Woord
TEKS: Psalm 1 1. Die VEREISTE? = Geloof! 2. Die VOORDELE? = Onderskeidingsvermoë; Vastigheid; Versadiging & Vrug! Franz Greffrath
-
Hê mekaar lief!
Teks: 1 Petrus 1:22 - 2:3 Jean Nortier
-
U is ‘n God wat Vergewe
TEKS: Nehemia 9:16-17 Vyf Bybelse Waarhede oor Vergifnis, nl. Die … 1. God 2. Gronde 3. Genade 4. Grootsheid 5. Gevolge … van vergifnis. Prediker: Franz Greffrath
-
Die Bruilofsfees van die Lam
TEKS: Matteus 22:1-14 Prediker: Franz Greffrath
-
‘HERE, stuur herlewing!’
TEKS: 2 Konings 22-23 TITEL: ‘HERE, stuur herlewing!’ Sewe Kenmerke van Egte Herlewing: 1. Die Produk van Goddelike Ingryping; 2. Hernude Geestelike Ywer; 3. Algemene Terugkeer na God se Woord; 4. Verhoogte Bekerings; 5. Opregte Aanbidding; 6. Morele Transformasie; 7. Gelokaliseerde…
more -
Die Opdrag tot Eenheid in Christus - in Liefde en Waarheid
TEKS: Efesiërs 4:4-6; 5:6-16 TEMA: Die Opdrag tot Eenheid in Christus - in Liefde en Waarheid Prediker: Ferdie Mulder
-
Efesiërs: 31. God se Guns & Genade in Christus
TEKS: Efesiërs 6:23-24 TEMA: God se Guns & Genade in Christus Prediker: Franz Greffrath
-
Efesiërs: 30. Die Noodsaaklikheid van Gebed
TEKS: Efesiërs 6:18-20 TEMA: Die Noodsaaklikheid van Gebed Die realiteit van die geestelike stryd noodsaak dat ons: 1. WAT? = Bid; 2. WIE? = vir jouself, medegelowiges en evangelie-werkers; 3. HOE? = deur die Gees, met waaksaamheid, erns en volharding; 4. HOEKOM? = om in God se krag staande te...
-
Efesiërs: 29. Geestelike Oorlogvoering
TEKS: Efesiërs 6:10-17 TEMA: Geestelike Oorlogvoering 1. BESEF jou behoefte na die wapenrusting van God (vv.10-13); 2. BEKLEE jouself met die wapenrusting van God (vv.14-17): Waarheid, Geregtigheid, Evangelisasie, Geloof, Verlossing en Woord. Franz Greffrath
-
Ons het Inderdaad Volharding Nodig
Hebreërs 10:32-39 Ferdie Potgieter
-
Van Hulpkreet na Konkreet
Psalm 16 Izak vd Walt
-
Wees Heilig
TEKS: 1 Petrus 1:13-16 TEMA: Wees Heilig Prediker: Jean Nortier
-
Efesiërs: 28. God se Wil vir Werknemers & Werkgewers
TEKS: Efesiërs 6:5-9 TEMA: God se Wil vir Werknemers & Werkgewers Prediker: Franz Greffrath
-
Efesiërs: 26. God se Wil vir Ouers - Deel 2
God se Wil vir Ouers - Deel 2 Efesiërs 6:4 Franz Greffrath
-
Efesiërs: 26. God se Wil vir Ouers - Deel 1
God se Wil vir Ouers - Deel 1 Efesiërs 6:4 Franz Greffrath
-
Efesiërs: 25. God se Wil vir Kinders
TEKS: Efesiërs 6:1-3 TEMA: God se Wil vir Kinders Prediker: Franz Greffrath
-
Die Heilige Gees en die Kerk
TEKS: Handelinge 2:1-12 TEMA: Die Heilige Gees en die Kerk Vyf ASPEKTE van die Heilige Gees se werking ten opsigte van die kerk: Vorming, Versorging; Voeding; Vereniging & Vergroting. Prediker: Franz Greffrath
-
Moenie julle bekommer nie...
TEKS: Matteus 6:25-34 TEMA: Moet julle nie bekommer nie... Henri Marais
-
Efesiërs: 24. God se Wil vir die Getroude Man - Deel 2
TEKS: Efesiërs 5:25-33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Man - Deel 2 God beklemtoon die versorgingsaspek van die getroude man se liefde vir sy vrou, beide: 1. GEESTELIK (vv.25-27) & 2. TYDELIK (vv.28-33). Prediker: Franz Greffrath
-
Efesiërs: 23. God se Wil vir die Getroude Man - Deel 1
God se Wil vir die Getroude Man - Deel 1 Efesiërs 5:25-33 Franz Greffrath
-
Efesiërs: 22. God se Wil vir die Getroude Vrou - Deel 3
TEKS: Efesiërs 5:22-24, 33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Vrou Prediker: Franz Greffrath
-
Efesiërs: 21. God se Wil vir die Getroude Vrou - Deel 2
TEKS: Efesiërs 5:22-24, 33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Vrou Prediker: Franz Greffrath
-
Efesiërs: 20. God se Wil vir die Getroude Vrou - Deel 1
TEKS: Efesiërs 5:22-24, 33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Vrou Prediker: Franz Greffrath
-
Die Gewaarwordings by die Graf - Opstanding Sondag 2026
TEKS: Johannes 20:1-29 TITEL: Die Gewaarwordings by die Graf 1. Die Leë Graf (vv.1-10); 2. Die Lewende Christus (vv.11-29). Prediker: Franz Greffrath
-
Die Kennisgewing aan die Kruis - Goeie Vrydag 2026
TEKS: Johannes 19:19 TITEL: Die Kennisgewing aan die Kruis “Jesus, die Nasarener, die koning van die Jode.” Prediker: Franz Greffrath
-
Efesiërs: 19. Lewe in die Lig
TEKS: Efesiërs 5:6-21 TEMA: Lewe in die Lig 1. WEERSTAAN die Duisternis! 2. WANDEL in die Lig! - Beproef, bestraf en beoefen. Prediker: Franz Greffrath
-
Efesiërs: 18. Uit met die Oue & In met die Nuwe
TEKS: Efesiërs 4:17-5:5 TEMA: Uit met die Oue & In met die Nuwe 1. Lê Af die Ou Mens! (4:17-22) 2. Trek Aan die Nuwe Mens! (4:23-5:5). Prediker: Franz Greffrath
-
Efesiërs: 17. Eenheid & Diversiteit in die Kerk
TEKS: Efesiërs 4:1-16 TEMA: Eenheid & Diversiteit in die Kerk 1. BEWAAR die Eenheid! (vv. 1-6) 2. BEVORDER die Eenheid! (vv. 7-16). Franz Greffrath
-
Efesiërs: 16. Die Noodsaak van Liefde
TEKS: Efesiërs 3:14-21 TEMA: Die Noodsaak van Liefde 1. Die VERSTERKING van God (vv.14-17); 2. Die VERLIGTING van God (vv.18-21). Prediker: Franz Greffrath
-
Wanneer God Homself Openbaar
Johannes 4 Izak vd Walt
-
Die Soekende Saligmaker
TEKS: Lukas 19:1-10 TEMA: Die Soekende Saligmaker Die … 1. BEKENDSTELLING (v.1-2) 2. BEHOEFTE (v.3-7) 3. BEKERING (v.8-10) … van Saggeus.
-
Dissipelskap - Deel 4
TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 4 God hou aan ons vier waarhede voor, naamlik die … 1. INSTAATSTELLING 2. INSPANNING 3. INSTRUMENT en 4. INGESTELDHEID … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath
-
Dissipelskap - Deel 3
TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 3 Die WERK van Dissipelskap: Identifiseer > Assesseer > Leer > Korrigeer > Implementeer > Modeleer. Prediker: Franz Greffrath
-
Dissipelskap - Deel 2
TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 2 Die … 1. PATROON, 2. KONTEKS & 3. WERK … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath
-
Dissipelskap - Deel 1
TEKS: Matteus 28:18-20 Die … 1. DEFINISIE, 2. ELEMENTE & 3. HERORIËNTERING … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath
-
Die Prioriteit van Liefde
TEKS: 1 Johannes 4:7-12 TEMA: Die Prioriteit van Liefde 1. Die MANDAAT van Liefde (v.7a); 2. Die MOTIVERING van Liefde (v.7b-8); 3. Die MODEL van Liefde (v.9-11); 4. Die MANIFESTERING van Liefde (v.12). Prediker: Franz Greffrath
-
Horende Doof
Matteus 13:10-18 Henri Marais
-
Christus is jou lewe – daarom leef jy anders
Teks: Kolossense 3:1–4; Izak vd Walt
-
Wanneer lyding nie sin maak nie – en God tog getrou bly
Verskeie tekste uit Job Izak vd Walt
-
Die Koms Van Christus
Teks: 1 Tim 1:15 Tema: Die koms van Christus Izak vd Walt
-
Efesiërs: 15. Die Glorieryke Evangelie - Deel 3
TEKS: Efesiërs 3:1-13 TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 3 God lig ons verder in omtrent die … 6. ONVERANDERLIKHEID en 7. VOORREG … van die Glorieryke Evangelie! Prediker: Franz Greffrath
-
Efesiërs: 14. Die Glorieryke Evangelie - Deel 2
TEKS: Efesiërs 3:1-13 TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 2 God lig ons verder in omtrent die … 1. UNIVERSEELHEID en 2. EFFEK … van die Glorieryke Evangelie! Prediker: Franz Greffrath
-
Die Rede vir Christus se Koms - Kerssangdiens 2025
Die preek van die Kerssangdiens van 2025
-
Efesiërs: 13. Die Glorieryke Evangelie - Deel 1
TEKS: Efesiërs 3:1-13 TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 1 In Paulus se getuienis beaam hy die … 1. OORSPRONG; 2. VERSTAANBAARHEID; 3. VOLLEDIGHEID … van die Evangelie. Prediker: Franz Greffrath
-
Efesiërs: 12. God se Kragtige Werking in die Insluiting van Nie-Jode by Sy Volk.
TEKS: Efesiërs 2:11-22 TEMA: God se Kragtige Werking in die Insluiting van Nie-Jode by Sy Volk. Paulus bespreek mbt Jood en Nie-Jood … 1. Die Historiese Vervreemding (v.11-12) 2. Die Huidige Vereniging (v.13) - Die Grondslag (v.14-18); - Die Gevolg (v.19-22). Prediker: Franz Greffrath
-
Efesiërs: 11. God se Kragtige Werking in die Gelowige se Wedergeboorte
TEKS: Efesiërs 2:1-10 TEMA: God se Kragtige Werking in die Gelowige se Wedergeboorte. Paulus beskryf … 1. Die REDE (v.1-3) 2. Die REALITEIT (v.4-9) 3. Die RESULTAAT (v.10) … van Wedergeboorte. Prediker: Franz Greffrath
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
HOSTED BY
Antipas Gemeente
CATEGORIES
Loading similar podcasts...