PODCAST · religion
Eredienste
by N.G.K. Silvertonkruin
Silvertonkruin is gevestig in die tradisie van die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika (N.G.K.). Hier staan die verkondiging van die Bybel - die Woord van God - sentraal. Ons streef dit na in ons weeklikse eredienste wat op 'n Sondae plaasvind, wat gekomlimenteer word met programme vir die kleinspan.
-
16
Die plek van die Heilige Gees | Handelinge 19:1-10
Baie welkom by vanoggend se erediens.
-
15
Die Lig | Ds. Willem Smit | Silvertonkruin & Smithfield
Baie welkom by vanoggend se erediens
-
14
Volmaakte Toerusting | 04 Oktober 2020 | 2 Timoteus 4:1-8
Baie welkom by vanoggend se erediens.
-
13
Volmaakte Bekommernis | 27 Sept. 2020 | Prediker 3:1-17
Baie welkom by vanoggend se erediens.
-
12
Volmaakte voorsiening | 13 Sept. 2020 | Matteus 6:25-34 | Dr. Anine Fischer
Baie welkom by vanoggend se erediens
-
11
Ingrypende Genade | 06 Sept. 2020 | Efesiërs 1:3-10 | Ds. Vanwyk Fischer
Baie welkom by vanoggend se erediens.
-
10
Diensbare Genade | 30 Aug. 2020 | Fillipense 4:1-13 | Ds. Vanwyk Fischer
Baie welkom by vanoggend se erediens.
-
9
Die stukkende mens | 23 Aug. 2020 | Hannes v. Deventer | Genesis 4
Baie welkom by vanoggend se erediens.
-
8
Gebalanseerde Genade | 16 Aug. 2020 | Ds. Vanwyk Fischer | 2 Korintiërs 12:1-9
Baie welkom by vanoggend se erediens
-
7
In goeie geselskap | 09 Aug. 2020 | Matteus 17:1-8 | Ds. Vanwyk Fischer
Baie welkom by vanoggend se erediens.
-
6
Wees wys | 02 Augustus 2020 | 1 Konings 3:2-15
Baie welkom by vanoggend se diens.
-
5
Vuur & flam | 26 Julie 2020 | Handelinge 28:1-5 | Ds. Vanwyk Fischer
Baie welkom by vanoggend se Erediens. Ons hoop en ons gebed is dat u die erediens saam met ons sal geniet.
-
4
Byt vas... | 19 Julie 2020 | Openbaring 3:7-13 | Hannes van Deventer
Baie welkom by vanoggend se Erediens. Ons hoop en ons gebed is dat u die erediens saam met ons sal geniet.
-
3
Erediens | 12 Julie 2020 | Markus 10:35-45 | Ds. Vanwyk Fischer
Baie welkom by vanoggend se Erediens. Mag die genade van die Here met u wees tydens die diens.
-
2
Erediens | 05 Julie 2020 | Ds. Vanwyk Fischer | Josua 1:1-6; 11:16-23
Baie welkom by ons erediens. Mag die genade van die Here by jou wees tydens die erediens. Ons offergawes gaan vanoggend aan die Bybelgenootskap. Bydrae kan gemaak word deur middel van EFT oorbetaling of met die Zapper-toep. Al hierdie inligting is op ons webtuiste beskikbaar. https://silvertonkruins.co.za/offergawes Lees ons Kruin-o-gram: https://silvertonkruins.co.za/kruinogram Besoek ons nuwe webtuiste: https://silvertonkruins.co.za Sosiale Media: Facebook: @Silvertonkruin Instagram: @Kruinjeug_ng
-
1
Erediens 28 Junie 2020 | Romeine 6:12-23 | Hannes van Deventer
Baie welkom by ons erediens. Mag die genade van die Here by jou wees tydens die erediens. Ons offergawes gaan vanoggend aan die Voedingskemas van die gemeente. Bydrae kan gemaak word deur middel van EFT oorbetaling of met die Zapper-toep. Al hierdie inligting is op ons webtuiste beskikbaar. https://silvertonkruins.co.za/offergawes Lees ons Kruin-o-gram: https://silvertonkruins.co.za/kruinogram Besoek ons nuwe webtuiste: https://silvertonkruins.co.za Sosiale Media: Facebook: @Silvertonkruin Instagram: @Kruinjeug_ng
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Silvertonkruin is gevestig in die tradisie van die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika (N.G.K.). Hier staan die verkondiging van die Bybel - die Woord van God - sentraal. Ons streef dit na in ons weeklikse eredienste wat op 'n Sondae plaasvind, wat gekomlimenteer word met programme vir die kleinspan.
HOSTED BY
N.G.K. Silvertonkruin
CATEGORIES
Loading similar podcasts...