Skip to content
Finansies podcast artwork

PODCAST · business

Finansies

by RSG

'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Oct 13, 2026 · Source feed

Episodes

  1. Finansies: Bepaal jou testament wat met al jou bates gebeur?

    Johan Strydom van PSG Silverlakes praat oor jou testament en jou bates.

  2. Finansies: Wat het rugby en jou beleggings gemeen?

    Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Outeniqua praat oor die ooreenkomste tussen jou beleggingstrategie en die Springbokke.

  3. Finansies: Vroue en finansies

    Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes en Elsa Kruger-Willemse van Elsa Kruger Prokureurs praat oor vroue en finansies. As hedendaagse vrou mag jy jou “V” kies: Verantwoordelikheid, Vertroue, Vooruitgang en Vryheid.

  4. Finansies: Voorbereiding teenoor voorspellings

    Janko Sieberhagen en Adriaan de Waal van PSG Wealth Outeniqua praat oor voorbereiding teenoor voorspellings.

  5. Finansies Wat kelder jou aftrede?

    9 Junie 2026: Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silverlakes praat oor die faktore wat jou aftrede kan kelder.

  6. Finansies 12 Mei 2026

    Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Outeniqua praat oor die belangrikheid van belastingbeplanning by aftrede.

  7. Finansies 14 April 2026

    Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes praat oor die faktore wat jy as belegger kan beheer.

  8. Finansies 10 Maart 2026

    Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Wealth Outeniqua praat oor die impak van die oorlog in die Midde-Ooste op jou beleggings.

  9. Finansies 10 Februarie 2026

    Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silverlakes sê hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde.

  10. Finansies 13 Januarie 2026

    Marius Kruger en Ben Vermeulen van PSG Wealth Outeniqua and Mosselbaai Diaz praat oor beleggingsgeleenthede in 2026.

  11. Finansies 9 Desember 2025

    Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua en Mosselbaai Diaz praat oor hoe om al die verskillende aftree- en beleggingsvoorstelle te evalueer.

  12. Finansies 11 November 2025

    Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua and Mosselbaai Diaz praat oor die belangrikheid van finansiële dissipline.

  13. Finansies 14 Oktober 2025

    Groei oor generasies: Beleggings wat ’n nalatenskap bou.

  14. Finansies 9 September 2025

    Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua en Mosselbaai Diaz, en Albert Coetzee van Ninety One praat oor hoe om die regte begunstugdes in verskillende beleggingstrukture te kies.

  15. Finansies 12 Augustus 2025

    Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria praat oor of vroue op ’n ander manier as mans hulle geld belê.

  16. Finansies 8 Julie 2025

    Johan Strydom en Wilhelm Visser van PSG Silver Lakes praat oor of andele deel van jou beleggingsportefeulje moet wees.

  17. Finansies 10 Junie 2025

    Eloise Cupido praat met Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria oor wat jy kan doen om jou kanse te verbeter om finansieel onafhanklik af te tree.

  18. Finansies 13 Mei 2025

    Marius Kruger en Ben Vermeulen van PSG Outeniqua praat oor of aandele ‘n beter opsie is vir beleggingsopbrengste as eiendom oor die langtermyn, na aanleiding van Warren Buffet se laaste boodskap voor sy uittrede.

  19. Finansies 8 April 2025

    Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Pieter Koornhof van Allan Gray vra of jou portefeulje bestand is teen die geraas.

  20. Finansies 11 Maart 2025

    Janko Sieberhagen en Marius Kruger van PSG Outeniqua praat oor hoe goeie belastingbeplanning jou lewenstandaard ná aftrede kan verbeter.

  21. Finansies 11 Februarie 2025

    Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes in Pretoria praat oor die sogenaamde aftreeseisoen, volmag en die belastingseisoen.

  22. Finansies 14 Januarie 2025

    Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua praat oor buitelandse beleggings.

  23. Finansies 10 Desember 2024

    Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Wealth Silver Lakes kyk terug op die jaar, en hoe dit jou beleggings geraak het.

  24. Finansies 12 November 2024

    Marius Kruger van PSG Wealth op George en Chris Schutte, bestuurshoof van Astral, praat oor die lesse in besigheid wat hulle oor die jare geleer het.

  25. Finansies 8 Oktober 2024

    Is dit nou 'n goeie tyd om te belê?

  26. Finansies 10 September 2024

    Die bestuur, beskerming en bewaring van welvaart oor generasies heen.

  27. Finansies 13 Augustus 2024

    Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Strydom Venter, ‘n ouditeur van Schutte en Vennote, praat oor die verband tussen belasting en beleggings.

  28. Finansies 9 Julie 2024

    Marius Kruger van PSG Wealth praat oor jou beleggingsportefeulje en die Regering van Nasionale Eenheid - Moet jy aanpassings maak?

  29. Finansies 18 Junie 2024

    Ryk van Niekerk praat met Rita Cool, ’n finansiële beplanner by Alexforbes, oor jou opsies wanneer jy jou werk veloor of van werk verander.

  30. Finansies 11 Junie 2024

    Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes praat oor die mispersepsies, en algemene aftreefoute wat mense met aftrede en hulle beleggingsbesluite maak.

  31. Finansies 21 Mei 2024

    Ryk van Niekerk praat met Johan Gouws van Sasfin Wealth en Nerina Visser van etfSA oor die verskillende soort effektetrusts in Suid-Afrika.

  32. Finansies 14 Mei 2024

    Marius Kruger van PSG Wealth en Coreen van der Merwe van Sovereign Trust praat oor buitelandse trusts.

  33. Finansies 30 April 2024

    Drikus Combrink, die bestuurshoof van Capicraft Investment Partners, en Elke Brink, finansiële adviseur by PSG R21 Wealth Management Stellenbosch, beantwoord luisteraarsvrae oor geld en beleggings.

  34. Finansies 16 April 2024

    Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth, en Mia Kriegler, navorsing- en fondsbestuurdirekteur by Kruger Internasionaal, beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike finansies.

  35. Finansies 9 April 2024

    Denise Fourie en Johan Strydom van PSG praat oor beleggings wat wen.

  36. Finansies 12 Maart 2024

    Kan jy beter opbrengste kry met meer beleggingsopsies?

  37. Finansies 13 Februarie 2024

    Johan Strydom en Denise Fourie van PSG Wealth praat oor inkomste uit beleggings: hoe, wat, waar en waaruit.

  38. Finansies 9 Januarie 2024

    Marius Kruger van PSG bespreek dat die belangrikste beplanning van aftrede nie noodwendig finansies is nie.

  39. Finansies 12 Desember 2023

    Marius van PSG Wealth gesels oor een van die grootste en beste beleggers van alle tye , Charlie Munger. Hy is oorlede die 28ste November 2023. Marius het die voorreg gehad om na die Berkshire Hathaway jaar vergadering te gaan vir ‘n paar keer sedert 2003. Marius het hom daar ontmoet na die...

  40. Finansies 14 November 2023

    Aan die einde van die jaar hou ons nabetragting van jou finansies, veral die besluite oor jou aftrede en beleggingsportefeulje.

  41. Finansies 10 Oktober 2023

    Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua praat oor beleggingsbeginsels teenoor beleggers se emosies.

  42. Finansies 12 September 2023

    Hoe wen jy die beleggings- en welvaartwêreldbeker?

  43. Finansies 8 Augustus 2023

    Denise Fourie en Jacqui Kruger van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua praat oor die hedendaagse vrou en haar finansies.

  44. Finansies 11 Julie 2023

    Watter geleenthede is daar vir beleggers in die kapitaalmark?

  45. Finansies 13 Junie 2023

    Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua beantwoord die vraag: Hoe weet jy of jy genoeg het vir aftrede?

  46. Finansies 9 Mei 2023

    Marius Kruger van PSG Wealth praat oor die beleggingsadvies van twee van die wêreld se suksesvolste beleggers, Warren Buffet en Charlie Monger.

  47. Finansies 11 April 2023

    Watter invloed het die krisis in die banksektor op die wêreldmarkte en my beleggings?

  48. Finansies 14 Maart 2023

    Die Raging Bull Awards het op 28 Februarie plaasgevind. By die toekenningsaand is al die batebestuurders in Suid Afrika, wat plaaslike en buitelandse fondse bestuur, beoordeel . PSG het ses toekennings gekry, en is aangewys as die beste batebestuurder in Suid-Afrika.

  49. Finansies 14 Februarie 2023

    Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua vra: Is daar nog beleggingsgeleenthede in Suid-Afrika?

  50. Finansies 31 Januarie 2023

    Marius Kruger van PSG Wealth praat oor die dinge wat jy moet oorweeg en onthou alvorens jy met ‘n aandeleportefeulje begin.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.

HOSTED BY

RSG

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does Finansies have?

Finansies currently has 283 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Finansies about?

'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.

How often does Finansies release new episodes?

Finansies publishes regularly with 283 episodes available. Check the episode list for the typical release schedule.

Where can I listen to Finansies?

You can listen to Finansies on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Finansies?

Finansies is created and hosted by RSG.
URL copied to clipboard!