Finansies 14 April 2026
from Finansies Hosted by RSG
Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes praat oor die faktore wat jy as belegger kan beheer.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Spaarwiel die Podcast
Eduan Kruger
Interaktiewe platform waar ons sonder skaamte idees oor 'Persoonlike Finansies' en 'Finansiële Onafhanklikheid (FO)' uitlig en uitruil!Ons praat oor: uitgawes, skuld, inkomste, passiewe inkomste, ‘side hustles’, beleggings, saamgestelde rente spaarplanne, belasting, pensioen...en en en!Spaarwiel is nie ‘n "anti-werk" platform nie! Ook nie ‘n platform wat enigiemand spesifiek aanmoedig om vroeër af te tree nie! Inteendeel Spaarwiel se visie is om FO in konteks te plaas vir ons almal! Sodat almal ons meer tyd kan spandeer saam mense wie ons liefhet en aan dinge waarvoor ons ‘n passie het!
RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb
Moneyweb Radio
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 gesels Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk met finansiële beplanners en beleggingskenners oor sake wat jou sak raak.Wees deel van die gesprek en stuur jou vrae aan ateljeegaste oor die onderwerpe onder bespreking.
Frequently asked questions
How long is this episode of Finansies?
This episode is 26 minutes long.
When was this Finansies episode published?
This episode was published on April 14, 2026.
Can I download this Finansies episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.